Lagoon Bowling Club
Contact us
Die WatergatVictory EstatesAida Langebaan
Die Rolbalklub nooi belangstellendes uit om te kom rolbal speel. Tabs in normaalweg op Maandae, Woensdae en Saterdag middae. [13:30 vir 14:00] / Bowlers or persons interested in playing Bowls, should visit us for an amazing experience. Free coaching is available on Friday afternoons at 15:00 [weather permitting]. Kom geniet die rolbal! / In view of the Corona virus lock down the bowling club will be closed until further notice / All members and visitors are reminded that the bowling club is closed until further notice. / Take care of your health and safety during the lock-down period. / Dit is met leedwese dat ons moet bekend maak dat ons Sekretaris en Klub Kaptein, Giel Rossouw onlangs oorlede is. / Giel was 'n besondere mens met 'n baie positiewe benadering tot alles in die lewe. Hy was 'n baie gemaklike persoon wat maklik met almal oor die weg gekom het. / Behalwe bepaalde sekretariele werk was hy in beheer van die kroeg en was ook verantwoordelik vir die instandhouding van die rolbalbaan. / Sy dood is 'n groot verlies vir die klub en sal almal hom baie mis. / Aan sy vrou Annelie, bid ons sterkte toe vir haar en sy familie in hierdie tye.

Dit is met groot skok en hartseer toe ons meegedeel is dat Giel Rossouw Sondagaand 31 Mei 2020 oorlede is. Giel was baie betrokke by die bestuur van Lagoon se rolbalklub en het baie verskillende take verrig in belang van die klub. Dit was egter sy persoonlikheid wat almal baie geniet het wat hom so 'n baie spesiale persoon gemaak het. Hy was uiters gewild en ons almal gaan hierdie spesiale persoon baie mis. Ons innige simpatie aan Annelie sy vrou en familie. RIP Giele, ons gaan jou baie mis. Jy laat 'n groot leemte agter, die klub is armer sonder jou.

In view of the Corona virus lock-down the bowling club will be closed until further notice.

Contact us | Register on our distribution list | Site Map | Document reader | Change web
realpornfilms.com
fruit and veggie masturbation her first sex video fire girl nest in the flames tough love 4 scene 3 hot indian movies compilation 2
eniporn.com amateur adult sex indonesia hot video http://hotmomsteen.xyz toutpornxxx.org
insexmovies.org/a> adultpornmovie.ws hdpornmobile.biz xvideosporn.club xssn.net xnxxporntube.site
freesexclips.site freeporntix.info hotmomsteen.xyz
pornminutes hotmomteenporn xxxvideotuber sextresxxx hpornvideo fastmobiporn adultpornmovie